BloemNews
-
Geld afkomstig van die vermoordes het glo na die bankrekeninge gevloei van die twee beskuldigdes wat na bewering verantwoordelik was vir die grusame moorde op drie mense by die Byenes-dagsorgsentrum in Wilgehof, Bloemfontein.
-
The launch of the book The Super Cadres will take place at Exclusive Books Loch Logan on Friday, 6 September, starting at 18:00.
-
’n WhatsApp-groep wat vanoggend kort ná 06:00 gestig is, het teen 13:00 meer as 600 mense opgehad wat vir ’n jong leerling van die Laerskool Willem Postma bid wat Saterdag-middag ’n hartstilstand gekry het.
-
Lace up your running shoes and get ready for a run through Bloemfontein this Saturday, 7 September.
-
Bloemfonteiner Louzanne Coetzee het ’n Paralimpiese bronsmedalje losgeslaan.
-
’n Reuse-optrede uit die gemeenskap het gevolg op die berig in BloemNuus van 15 Augustus oor die verwoesting by die Arthur Nathan-swembad.
-
Meer as 25 ton teer is al gebruik om twee strate in Parkwes, Bloemfontein, wat byna in grondpaaie verander het, te teer.
-
’n Vrou en haar kêrel is in hegtenis geneem op klagte van die driedubbele moord op die kleuterskoolonderwyser, Betsie Kruger (66) haar seun Christo Theron (36) en sy vrou, Janine (35), in ’n huis in Wilgehof in Bloemfontein in Junie 2023.
-
Students and members of the hospitality industry could join in an informative two days presented by the South African Chefs Regional Committee and the Hotel School at the Central University of Technology (CUT).
-
’n Skenking van kospakkies gaan behoeftige gesinne oor die Vrystaat heen help.










