BloemNews
-
Inwoners van Bloemfontein sê baie meer kan gedoen word om die paaie in en rondom die stad veiliger te maak vir motoriste.
-
The partial solar eclipse draw lots of attention on the campus of the University of the Free State with viewing opportunities.
-
‘n Jong bakker van Bloemfontein het haar eie onderneming begin. Wilmé Geldenhuys bak alles van kleinkoekies tot spoggerige verjaardagkoeke.
by
Madli Grobbelaaron
-
Besoekers kan op 27 en 28 Februarie gaan inloer wanneer die Summerwood Country Estate sy Love it Again-mark aanbied.
-
Moses – Geroep! is ‘n splinternuwe verhoogstuk deur die ATKV-tak Gemeenskapsteater in Bloemfontein wat in Maart in die Sand du Plessis opgevoer word.
-
Bloemfontein Hospice het Saterdag 7 Februarie ‘n wasmasjien in ontvangs geneem danksy ‘n skenking van die Megaforce Motorfietsklub in die stad.
-
Die Franse Aandmark by Villa Avianto Saterdag 14 Februarie bied aan markgangers goeie gehalte-uitstallings in ‘n wye verskeidenheid produkte.
-
On 5 and 6 March a specialist surgeon in partnership with Emoyamed Bloemfontein and other medical professionals, will host a colorectal cancer awareness endo- scopy marathon to provide free screenings to 60 patients.
-
Enter the Mimosa Mall Maraton that will take place on 28 February in Bloemfontein. It will be one of the biggest events yet.
-
Bloemfontein se Rhapsody-orkes tree binnekort op met ‘n vertoning genaamd Folklore and Fantasy.











