BloemNews
-
-
Nie net gaan die wenpaar in Bloemnuus se Troufoto van die jaar-kompetisie vir 2021-’22 op dié gemeenskapskoerant se voorblad verskyn nie, daar is vanjaar sommer ’n lekker plesier-prys op die spel.
-
-
Die klok het die eerste skooldag vir 2022 Woensdag (12/01) by duisende skole oor die binneland heen aangekondig.
-
In die middel van ’n besige toer van 24 optredes, en terwyl die laaste episodes van sy televisiereeks ’n Liedjie vir jou te sien was, het Jannie du Toit se 70ste verjaardag op 13 Desember verlede jaar amper ongemerk verbygegaan.
-
Three Bloemfontein cyclists took part in the Munga Cycle Race, which started in Bloemfontein on 1 December. This endurance race takes cyclists across the Karoo to end within five days, and after 1 124 km, in Wellington.
-
Drie vroue wat tydelik in Bloemshelter tuisgaan, het op 13 Desember sertifikate ontvang vir kortkursusse wat hulle danksy die Universiteit van die Vrystaat (UV) voltooi het.
-
Hy moes veg om die trane weg te hou op Kersdag toe hulle die stad se haweloses met ’n feesmaal en geskenke kon bedien.
-
Although 2021 was a tough year, Marco Markgraaff, swimming coach for the University of the Free State (UFS), believes his swimmers are on the right track heading towards the South African senior nationals in April.
-
Dit is nie nodig om ’n Valentyn te hê vir Valentynsdag nie. As jy lief is vir die lewe, musiek, kuier, die natuur en die hemelruim, sal jy die Val-in-Tuin-piekniek op Onze Rust sommer baie geniet.








