BloemNews Avatar

BloemNews


  • Twee groot internasionale tennistoernooie word in Februarie in Bloemfontein beslis.

    by

    on

  • Wanneer die temperature hier by 30?°C rond kuier, is niemand lus vir warm kos nie.

    by

    on

    Verfrissende slaai vir warm dae
  • Die skole in die Vrystaat is nou net meer as ’n week oop vir die skooljaar van 2022. Die begin van die nuwe skooljaar is vir baie ouers en kinders oorweldigend en die vinnige pas waarteen alles gebeur is ’n uitdaging.

    by

    on

    Maak die nuwe skooljaar makliker
  • Geniet só jou vakansiefoto’s lank ná daardie luilekker dae

    by

    on

    Hoe gemaak met vakansiefoto’s?
  • Nadat hy vroeg in Januarie sy linkerarm in ’n ongeluk met sy veldmotorfiets verloor het, is Erik “Chompie” du Plooy (10) terug by sy ouerhuis in Bloemfontein.

    by

    on

    Seun sterk tuis aan ná ongeluk
  • Soms wens ’n mens jy kan net wegkruip van al die uitdagings wat op ons as Suid-Afrikaners, en veral Bloemfonteiners, neerreën.

    by

    on

  • ’n Erge lekplek wat langer as twee weke rioolwater soos ’n rivier in Geoge Lubbestraat (M10), Hamilton, af laat vloei het, is deur ’n plaaslike onderneming herstel.

    by

    on

    Onderneming gryp in om rioolskade te herstel
  • The Street Store, wat op 28 Mei klere aan behoeftige mense op drie persele in Bloemfontein wil bied, is op soek na versamelpunte waarheen mense klere kan bring.

    by

    on

    Elkeen het rol in projek
  • Met die afgelope week se waterkrisis in die suide van die stad nog vars in die geheue, is inwoners maar benoud wanneer die wolke saampak nadat baie reën reeds in Januarie geval het.

    by

    on

    Reënweer ‘maak droog’
  • Nadat sy twee jaar gelede in ’n duikongeluk verlam is, durf Liane Heymans, dogter van Dougie Heymans, die ontslape voormalige Vrystaatse rugbyspeler, vanjaar die Midmar-myl aan.

    by

    on

    Midmar vreesloos aangedurf

Gift this article