BloemNews
-
-
’n Inwoner van Brandwag het onlangs weer gesien hoe meer as 20 rotte in die hoop vullis by die behuisingsprojek in dié woonbuurt rondskarrel.
-
Die studente is terug vir die nuwe akademiese jaar en probleme met studentehuise in Universitas en ander woonbuurte in die omgewing van die universiteite bly toeneem.
-
Ná bykans ses jaar van beplanning, droom en soeke na finansiering het die Carel du Toit-sentrum in Bloemfontein, ’n skool vir leerlinge met gehoorgestremdheid, Vrydag (11/03) sy eie oudiologie-toetskamer geopen.
-
The Vrystaat Arts Festival will launch the first edition of the New Dance Umbrella from 4 to 9 July, with the main programme running from 2 to 8 October.
-
Doerietyd, ’n nuwe museum waarin enjins van ouds uitgestal word, kon Saterdag (12/03) met ’n behoorlike daknatmaak spog.
-
Die DA in die Mangaung-metro het op Vrydag 11 Maart ’n versoek gerig vir ’n formele ondersoek na van die metro se senior bestuurders.
-
‘n Voorheen ongepubliseerde manuskrif van die skrywer wyle Kas van den Bergh, word Dinsdag (15/03) by NALN bekend gestel.
-
Whether you’re the hot one, the spicy one, the funny one or the rough-and-ready one, there is a hot dog with your name on it.
-
Die Hoër Meisieskool Oranje se A-span, met net nege lede, het op 18 Februarie as wenner onder die meisiespanne op die Sentraal-NWU-top 20-atletiekbyeenkoms weggestap.






