BloemNews Avatar

BloemNews


  • Sy het haarself hier kom herontdek, en deel haar nuutgevonde passie met vriende en ook vreemdes wat vriende word.

    by

    on

    Vreugde blom in ‘geheime tuin’
  • Vir die soveelste keer is inwoners moedeloos oor leë krane in die Mangaung-metro.

    by

    on

  • ’n Leerling aan die Hoër Meisieskool Oranje (OMS) is die derde keer agtereenvolgens as driesprongkampioen gekroon.

    by

    on

    Kampioen mik ál verder
  • Binne elkeen is ’n kind – dikwels vergete en afgeskeep – wat die sleutel na waardevolle herinneringe en psigiese groei hou.

    by

    on

    Sessies tree in gesprek met die ‘binnekind’
  • Met die konflik in die Oekraïene en duisende mense wat deur die inval van Rusland geraak word, word die wêreld se oë al hoe meer op hierdie dikwels onbekende land gerig. Dit is egter verstommend hoe mense die sosiale media as platform gebruik om die fokus – dikwels op ’n positiewe manier – na dié…

    by

    on

    Eksotiese kookkuns in die kollig
  • Die kunsdorpie Rosendal in die Oos-Vrystaat gaan die naweek van 1 tot 3 April behoorlik lewe wanneer die Vrystaatse Kunskollektief, wat in Bloemfontein gesetel is, daar ’n uitstalling aanbied.

    by

    on

    Musiek en kuns laat Rosendal rinkink
  • Op die oog af klink dit of ’n woordeboek vir wiskunde oorbodig is, maar een blik in dié stewige boek van 386 bladsye, en selfs ’n leek kan die waarde daarvan sien.

    by

    on

    Woordeboek help met wiskunde
  • ’n Maanlig-pretdraf word Vrydag (18/03) om 18:30 deur Naval Hill CityRun aangebied.

    by

    on

  • Volgende Franse Mark reeds beplan.

    by

    on

  • Nadat haar ma in 1991 dieselfde prestasie behaal het, verskyn die kunswerk van ’n gr. 7-leerling aan die Laerskool Willem Postma ook vanjaar op die Santam-kalender.

    by

    on


Gift this article