BloemNews
-
The coastal city of Gqeberha (Port Elizabeth) offers fresh seafood, perfect for a local twist on a classic South African fish curry.
-
Jaarliks, in Januarie en laat-April ná afloop van die Desember- en Aprilvakansie, vind ’n verhoogde aanmelding van malaria-gevalle in Suid-Afrika plaas.
-
Bloemfontein Life Saver Len-Douglas Mc Kay won a bronze medal in the 200 m Super Lifesaver event at the Orange Cup on 7 and 8 December in Rotterdam, Netherlands.
-
Bloemfontein Life Saver Len-Douglas Mc Kay won a bronze medal in the 200 m Super Lifesaver event at the Orange Cup on 7 and 8 December in Rotterdam, Netherlands.
-
BloemNuus wens al sy getroue lesers en adverteerders ’n rustige en geseënde Kerstyd toe.
-
Talle swemmers het uitgeblink op vanjaar se Vrystaat-kampioenskapsbyeenkoms wat van 4 tot 7 Desember by die Stadion-swembad in Bloemfontein aangebied is.
-
Die BON Hotel Bloemfontein het onlangs sy jaarlikse gholfdag ten bate van liefdadigheid aangebied.
-
Vrywilligers en personeel van Solidariteit Helpende Hand het op 7 Desember by die Laerskool Dr. C.F. Visser 221 tassies gepak.
-
’n Groep ondernemings en gemeenskapslede het hande gevat om die munisipale Fichardtpark-sportklub te vernuwe en mooi te maak vir almal wat daar kom.
-
Die Mangaung-metro betree soos talle ander dorpe oor Suid-Afrika heen nog ’n week met ’n ernstige watertekort.











