BloemNews
-
Lede van die Orangia-rolbalklub het ’n groot hoeveelheid skryfbehoeftes ingesamel en op Woensdag 29 Januarie aan die ABBA-kleuterskool in Heidedal oorhandig.
-
Skink ’n koppie vol vreugde op tweede Rooibos-karnaval
-
’n Oudleerling van Grey-kollege het begin om sy stempel af te druk op die musiekbedryf, en droom groot oor die toekoms.
-
Groot opwinding heers onder hardlopers oor die Mimosa Mall-marathon, wat op Saterdag 1 Maart deur Bloemfontein se strate gaan plaasvind.
-
Kom sit jou beste voetjie voor en speel rolbal ten bate van die Vereniging vir Blindes, Vrystaat.
-
-
Die debuutboek in die voormalige Mej. Heelal, Margaret Gardiner, se nuwe reeks Bedorwe Skoonheid. Die eerste boek in die reeks Joey Superster, kry wêreldwyd 5-ster resensies.
-
Kommunikasie vanaf die Mangaung-metro het inwoners vanoggend 3 Februarie ingelig dat vullisverwydering nie gaan plaasvind nie weens onvoorsiene omstandighede, maar intussen het dié boodskap verander.
-
Die Navorsingstrust van die Erfenisstigting (ES) nooi navorsers om vir finansiering vir gevorderde studie aansoek te doen. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 31 Maart.
-










