BloemNews
-
Met dié dat mense alternatiewe vir hedendaagse medisyne soek, het inheemse plante se medisinale waarde die afgelope paar jaar toegeneem. ‘n Kenner deel hier ‘n paar algemene gebruike en voordele van kruie.
-
Die Hoërskool Sentraal gaan binnekort die eerste skool in Bloemfontein wees met ’n 50 m- verhitte swembad met die toepaslike elektronika en vereistes om volwaardige swemgalas aan te bied.
-
Past. Marius Jacobs van die AFM Worship Centre gaan Sondag (28/08) die eerste keer die Comrades-marathon aandurf – en met dié poging wil hy geld vir die Food4Kidz-kosprojek in die stad insamel.
-
-
Skuts van oor die land heen het Vrydag (19/08) en Saterdag op die Meerkat-skietbaan by Soutpan aan die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) se kompetisies deelgeneem.
-
Met al die inperkings wat opgehef is, gaan deelnemers aan die CityRun Naval Hill op 3 September weer almal om 07:00 wegspring.
-
Die Vrystaters het talle plekke tydens die onlangse Interprovinsiale Mensereddingskampioenskappe in Stellenbosch en in die Strand behaal.
-
Artwork-titles such as Finding Hope, Buckets of Dreams, Tjailatyd: At the end of an (dis)honest day’s work, and A Diamond is forever, clearly depict that the Eureka exhibition is a journey delving into artisanal mining in Kimberley.
-
Twee Bloemfonteinse spanne tel onder die 15 wat vanjaar aan die Sasol-sonkraguitdaging, waarvoor die roete van Johannesburg tot in Kaapstad strek, gaan deelneem.
-
Grey College (secondary) will host its 17th Music Festival in the Callie Human Centre at the University of the Free State (UFS).









