BloemNews
-
’n Leeftyd se gebeure het die afgelope vyf jaar afgespeel: droogtes, vloede, grootskaalse betogings, ’n pandemie en oorlog. Die Zondo-kommissie het ook sy verslag gelewer en die eerste inhegtenisnemings in die saak om staatskaping is gedoen.
-
The young Alistair Maycock (8) was the only motocross competitor from Bloemfontein included in the South African youth team that took part in the African Motocross Tournament in Entebbe, Uganda, on 20 and 21 August.
-
Several learners from across the province participated in the Free State Young Artist Competition presented by the National Museum in Bloemfontein.
-
’n Verteenwoordiger van die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) het Bloemfontein Donderdag (25/08) besoek om ’n nuutgestigte nasionale netwerk bekend te stel.
-
“Dit is meer as net ’n wedloop. Dis ’n lewensreis,” meen past. Marius Jacobs na afloop van sy heel eerste Comrades, wat hy ten bate van die kosprojek Food4Kidz aangepak het.
-
Danksy uitsonderlike werk deur die gemeenskap en private sekuriteitsfirmas in Bloemfontein is verdagtes in verband met die diefstal van watermeters en ’n hekmotor in hegtenis geneem.
-
’n Geliefde oudhoof van die Hoër Meisieskool Oranje is Donderdag (25/08) in die ouderdom van 106 oorlede nadat haar gesondheid die laaste ruk verswak het.
-
Tyd raak min om jou skenking van R30 te doen en só ’n kans te staan om die splinternuwe Suzuki S-Presso GL Plus in Engo se Projek van Hoop te wen.
-
Erfenisdag (24 September) gaan vanjaar besonders wees met ’n veiling van antiekeware en versamelaarsitems wat in die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke aangebied gaan word.
-
Ná ’n dramatiese tyd waarin die voortbestaan van die Siesta-aftreeoord in die weegskaal was, gaan dit nou beter – hoewel bykomende inkomste nodig bly.









