BloemNews
-
Die twee Bloemfonteinse spanne wat deel is van vanjaar se Varsitybeker, het albei Maandag 24 Februarie geseëvier in die tweede ronde van die reeks.
-
To keep on learning is not only good for your well-being – it is indeed a way to expand your horizons.
-
Die Rhapsody-orkes gaan die gehoor meevoer met die musiek van Mozart in dié orkes se eerste konsert van die jaar.
-
Die jeug van AfriForum se Bloemfontein-tak het verlede week drie slaggate en twee groot slote wat in Charcot- en Von Ludwigstrate gevorm het, herstel.
-
Die provinsiale rede vanoggend deur premier MaQueen Letsoha-Mathae het weinig hoop gebring vir die inwoners van die Vrystaat, wat ‘n beter toekoms verdien. Armand Cloete, VF Plus-provinsiale wetgewerlid, het die geleentheid by Lemo Green Park in Heid
-
The Free State Petroleum Distributors (FPD), a Astron Energy-branded marketer in the Free State, held its Corporate Social Investment Initiative on Wednesday, 12 February, at the Marallaneng Secondary School in Ficksburg.
-
In hul eerste Varsitybekerwedstryd in die 2025-seisoen gister op die Danie Craven-stadion in Stellenbosch, het die Universiteit van Stellenbosch (Maties) hul semi-finaalverlies verlede jaar teen die Universiteit van die Vrystaat (UV) gewreek in ’n na
-
’n Brandslagoffer wat danksy ingryping binnekort die eerste keer in jare sy nek vrylik sal kan beweeg, is een van die begunstigdes in vandeesweek se Smile-week.
-
-
Dr Mohamed Ghodhbani, a trusted gynaecologist in Bloemfontein, recently opened new rooms at the Emoyamed hospital in Frans Kleynhans Avenue, Groenvlei.











