BloemNews
-
Bloemfonteiners wat meer wil leer hoe om voor mense te praat, kan hulle aansluit by Bloemfontein Toastmasters.
-
Die Hoërskool Sentraal het in ’n nuusverklaring aangekondig dat hy regstappe teen die Mangaung-metro gaan neem oor die sinkgat op sy sportveld wat steeds nie herstel is nie.
-
Inwoners van die Mangaung-metro word aangemoedig om voor die spertyd van Vrydag 28 Februarie insette te lewer tot die metro se integrale ontwikkelingsprogram (IDP) en die begroting-oorsigproses.
-
Pragtige meubels, besonderse skilderye en kosbare ornamente is onder die voorraad wat op Vrydag 7 Maart op die Bloemfonteinse skouterrein ten bate van die Kersfonds onder die hamer gaan kom.
-
The National Museum in Bloemfontein is continuing to reach out to communities, bringing the museum to residents’ doorsteps. One of the ways this is achieved, is through the Mobile Museum, a unique truck-based exhibition.
-
-
The 2004 matric class of the Heatherdale Comprehensive School in Heidedal, Bloemfontein, has amplified the spirit of the principle “charity begins at home.”.
-
As jy nog nie weet waar jy vandag op Nasionale Melktertdag ’n stukkie melktert gaan eet nie, dan kan jy ’n draai gaan maak by Hartland Kombuis en Tuin in Bainsvlei.
-
Die droom om ’n opleidingsentrum vir palliatiewe sorg by die Bloemfontein Hospice te vestig en om die hospies tverder uit te brei, word waar.
-
Die beste onderwysers en skole in die Mangaung-metro is tydens ’n geselligheid van die Vrystaatse departement onderwys aangewys.










