BloemNews Avatar

BloemNews


  • In Bloemnuus se kantoor (by Sentraal24 en Netwerk24) by Pres. Reitzlaan 107, Westdene, is heelwat boeke wat lesers gewen het, maar wat nog nie afgehaal is nie.

    by

    on

  • Hier is al die kontakbesonderhede om kwessies omtrent dienslewering in die Mangaung-metro aan te meld.

    by

    on

  • Meer as 500 swemmers het Saterdag (14/01) aan Kovsie Aquatics se jaarlikse oopwaterswemgeleentheid in die Modderrivier by Maselspoort deelgeneem.

    by

    on

    Swemmers laat water spat
  • Daar is groot afwagting in die tuin van Peter en Dalena Dennis in Hospitaalpark, waar tamaties nou flink groei om mee te ding in Bloemfontein se Reuse-tamatie-kompetisie.

    by

    on

    Kleine knewels een van die dae reuse
  • In Nataniël se bootjie in sy jongste vertoning, Six in a Boat, is miskien net plek vir die ses musikante op die verhoog, maar gelukkig vaar dié boot op ’n see van stories.

    by

    on

    Nataniël vaar Bfn in
  • Een van die Bloemfontein Hospice se raakvat-susters gaan dinge van nou af ’n bietjie rustiger vat.

    by

    on

    Ryke loopbaan gevier
  • Die Vriende van die Oorlogsmuseum het verlede jaar begin om die geskiedenis met behulp van tegnologie vir meer mense toeganklik te maak.

    by

    on

    Vriende van Oorlogsmuseum bedrywig
  • Die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) spog vanjaar met ’n 98,42%-slaagsyfer, effens hoër in vergelyking met verlede jaar se slaagsyfer van 98,39%.

    by

    on

    IEB slaagsyfer hoër as vorige jaar
  • Kinders tussen ses en 15 jaar oud in en om Bethlehem in die Vrystaat moet dringend teen masels ingeënt word omdat die Thabo Mofutsanyana-distrik nou die hoogste infeksiesyfer van dié siekte toon.

    by

    on

    Dié kinders moet dadelik teen masels ingeënt word
  • Die lyke van twee mans is Maandag in ’n huis in Turflaagte, suid van Bloemfontein, gevind, sê die polisie.

    by

    on

    Polisie kry twee lyke in huis in Bloem

Gift this article