BloemNews
-
Nie net is die Vrystaat die beste provinsie in die land wat 2022 se matriekuitslae betref nie, die Motheo-distrik is die beste distrik in die land – met nog ’n Vrystaatse distrik, Fezile Dabi, in die tweede plek nasionaal.
-
Daar word vandag behoorlik feesgevier in die Vrystaat, die provinsie wat ‘n soveelste keer die beste in die land gevaar het in die matriek-eindeksamen.
-
Nie net moet Bloemfonteiners voortdurend planne maak wanneer die krag vir lang ure af is, weens herstelwerk aan die infrastruktuur en beurtkrag nie, is die waterdruk gereeld in dele van die stad boonop laag of is die krane leeg.
-
Meer as 1 200 inwoners het al ’n versoekskrif onderteken om te vra dat die Vereeniging-verlengpad na Oliver Tambostraat so gou moontlik oopgestel word.
-
‘n Winkelsentrum in Langenhovenpark was twee dae sonder water nadat ‘n subkontrakteur pype verwyder het omdat hy sedert Oktober vir betaling gewag het.
-
Die Bloemfontein-gimnastiekklub se toppresteerders is einde verlede jaar gekroon.
-
Former World Fitness Federation (WFF) Ms Universe and professional figure athlete Hende-Mari Strydom was appointed as the new continental president of WFF Africa. Hende-Mari owns Zooz Lifestyle and is a former teacher at the St Michael’s School. She
-
“Brebner! Sy is in Brebner! Rooi is mooi, rooi is mooi, rooi is mooi!!!”.
-
’n Gedenkplaat is Saterdag (14/01) by die Orangia-rolbalklub onthul om dié klub se eeufeesvieringe vanjaar in te lui.
-
Pampoene, lekker groot koppe mielies en spinasie word reeds geoes in Bachstraat, Heidedal, waar meer as die helfte van die huise in dié straat nou ywerig aan hul kostuine werk.










