BloemNews
-
Local Varsity Cup teams the Shimlas of the University of the Free State (UFS) and Ixias of the Central University of Technology (CUT) will face each other in a derby on Monday (27/03).
-
The second Wellness Fair was hosted by the University of the Free State (UFS) from 14 to 16 March in the Callie Human Centre on the main campus in Bloemfontein.
-
Die ligging van ses plattelandse feeste, waar die 20 topkunswerke van die Kameraadskap-kunsprojek uitgestal gaan word, is nou bekend gemaak.
-
Rioolwater vloei nou al sedert Saterdag (11/03) deur die erf van Normarie en Jannie du Plessis in Amsterdamstraat, Noordhoek in Bloemfontein.
-
Today (22/03) is World Water Day and AVBOB celebrated the occasion with a mini poetry competition.
-
Die jong sangsensasie Amira Willighagen het Sondag (19/03) in Bethulie aangedoen om inwoners van die Residentia-aftreeoord te vermaak met haar suiwer stem.
-
Die Hoër Meisieskool Oranje se eerste hokkiespan is vroeg in die jaar reeds aan die brand. Die span het van Vrydag (17/03) tot Sondag vier oortuigende oorwinnings in Oos-Londen behaal.
-
Hoewel daar vroeg vanoggend klein groepies EFF-betogers in die Bloemfonteinse middestad asook plekke soos Ellastraat in Willows waargeneem is, was die stad oor die algeneem stil.
-
Die Universitas- en Parkwes-woonbuurtverenigings het Donderdag (16/03) met die hulp van NewGen Fibre Solutions twee gevaarlike slaggate in Universitas herstel.
-
“Jy het nie ’n alarm nodig nie,” sê my vriend toe die konvooi luidkeels verbygaan.










