BloemNews
-
Twee broers (19 en 22) is met skietwonde in hospitale in Bloemfontein opgeneem nadat vier mans hulle by die suidelike stortingsterrein in die stad aangeval het.
-
Al vyf netbalspanne van die Hoër Meisieskool Oranje is Saterdag 17 Junie aangewys as die provinsiale kampioene.
-
Kaartjieverkope vir die Momentum Beleggings Aardklop Nasionale Kunstefees, wat vanjaar op 3 Oktober begin, open vandag.
-
Langenhovenpark se The Good News Club het ’n projek begin wat hy 3@4 on 5 noem.
-
Private veiligheidsmaatskappye en ander instellings is opgewonde oor die hand wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Mangaung-metro na hulle uitgesteek het.
-
Die hoërskool-Landsdiensgroep die Kwaggas het op 15 Mei by Panarottis in Mimosa Mall gewerk vir bykomende inkomste vir hul projekte.
-
Die motiveringspreker Lynette Beer (links) het die vroue van die NG kerk Heuwelsig op 27 Mei toegespreek oor verskillende soorte persoonlikhede.
-
-
Gaste het geproe, gedans, gekuier en behoorlik fees gevier op die 23ste De Oude Kraal WildsKOSfees, wat die naweek aangebied is.
-
Twee broers van Kroonstad wat aan die Tempe-boogskietklub in Bloemfontein behoort, is gekies om Suid-Afrika in Ierland te verteenwoordig.








