Langenhovenpark se The Good News Club het ’n projek begin wat hy 3@4 on 5 noem. Dit behels drie take wat betrokkenes op die vyfde van elke maand om 16:00 doen. Op Wêreldomgewingsdag, Maandag 5 Junie, het lede van die bestuur en hul familielede die eerste projek gepak deur plastiek en rommel in ’n veld in N.P. van Wyk Louwstraat op te tel. Die kinders is van links, voor: Lara Gouws (6), Gustav Duvenhage (5) en sy sussie, Inge (4)

Oud, jonk Nooi oud, jonk om te help ruim buurt op

Langenhovenpark se The Good News Club het ’n projek begin wat hy 3@4 on 5 noem. Dit behels drie take wat betrokkenes op die vyfde van elke maand om 16:00 doen. Op Wêreldomgewingsdag, Maandag 5 Junie, het lede van die bestuur en hul familielede die eerste projek gepak deur plastiek en rommel in ’n veld in N.P. van Wyk Louwstraat op te tel. Die kinders is van links, voor: Lara Gouws (6), Gustav Duvenhage (5) en sy sussie, Inge (4)

Langenhovenpark se The Good News Club het ’n projek begin wat hy 3@4 on 5 noem. Dit behels drie take wat betrokkenes op die vyfde van elke maand om 16:00 doen. Op Wêreldomgewingsdag, Maandag 5 Junie, het lede van die bestuur en hul familielede die eerste projek gepak deur plastiek en rommel in ’n veld in N.P. van Wyk Louwstraat op te tel. Die kinders is van links, voor: Lara Gouws (6), Gustav Duvenhage (5) en sy sussie, Inge (4); agter: Theun Duvenhage, Gert Duvenhage en sy vrou, Monique, en Naledi Gouws. Hulle nooi inwoners van Langenhovenpark om volgende maand by die projek betrokke te raak. Foto: Lientjie Mentz
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article