BloemNews
-
Liefhebbers van Deon Meyer se ikoniese karakter Bennie Griesel in talle misdaadrillers, sal verheug wees om te hoor dat dié karakter binnekort op die skerm gaan verskyn.
-
A search team of the police are looking for Sade Shakira Steenbok, a 18 year old gr 12 learner from the Sand du Plessis High School in Bloemfontein.
-
A report released on Monday (30/07) shows the adverse effect that many factors has on the work and life of domestic workers in South Africa.
-
Two departements of the University of the Free State (UFS) signed an agreement with Pacofs to enhance co-operation between these two institutions and support the arts in general.
-
Oom Stoffel Cilliers (84) wat vir jare elke maand ’n reënvalberig vir Bloemnuus gelewer het, is Vrydag (28/07) in sy meenthuis in Heuwelsig oorlede.
-
Vier netbalspelers met verbintenisse tot die Universiteit van die Vrystaat (UV), is vir die Suid-Afrikaanse Wêreldbekerspan, wat van vandag tot Saterdag (06/08) aan die Netbal-wêreldbekertoernooi in Kaapstad deelneem, gekies.
-
Bloemfonteiners wat iets vir die naweek beplan, moet dit liefs Saterdag doen met ’n kouefront wat teen Sondag inwoners behoorlik gaan laat bibber.
-
-
Oorskietkos bied die perfekte geleentheid om ’n nuwe gereg te skep. Hier is ’n lekker idee as daar ’n bietjie oorskiet groente, soetpatats of aartappel in die yskas is.
-
Dit het behoorlik gekekkel en gekraai in die Protea-saal op die Bloemfontein-skouterrein toe die Nasionale Pluimveeskou van 10 tot 15 Julie daar plaasgevind het.











