BloemNews Avatar

BloemNews


  • Members of the Maoto Mpepe Ke Tswa Hole Hiking Club gathered on the Botshabelo Hiking Trail on 22 July to clean the trail for their Mandela Day project.

    by

    on

    Project preserves environment
  • Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het Dinsdag (01/08) 800 nuwe konstabels op ’n seremonie op Bobbiespark in Bloemfontein verwelkom.

    by

    on

    SAPD met 800 versterk
  • The members of Club-X-Society and sponsors treated 24 children of four schools in Heidedal to special parcels on Saturday (29/07).

    by

    on

    Goodwill does not cease
  • Maak solank ’n wenspan bymekaar vir ’n Amazing Race deur Tierpoort, suid van Bloemfontein.

    by

    on

    Spanne genooi om na skatte te jag vir tehuis
  • Die nuut geopende Yellow Crane-kunsgalery op die Nebo-landgoed buite Bloemfontein is die geesteskind van Jaco Albertse.

    by

    on

    Galery wil gemoedere in stad lig
  • ’n Gr. 6-leerling aan Grey-kollege (primêr) het met die hulp van ’n sakeman 15 rolstoele aan Engo geskenk.

    by

    on

    Rolstoele ’n reuse-hulp
  • Die eerste 10 km-Interklub-kampioenskapbyeenkoms vind op 12 Augustus om 07:00 by die Tempe-sportstadion plaas.

    by

    on

    Droom word bewaarheid deur nuwe wedloop
  • Enigeen wat ’n winter in Bloemfontein deurleef het, weet hoe brutaal die seisoen op ’n mens se gemoed kan wees. Aangesien ek meer as vyftig van hulle sien kom en gaan het, het ek myself gestaal en planne gemaak om my hande en gedagtes besig te hou de

    by

    on

  • Bloemfonteiners kan uitsien daarna om ook deel te wees van die grootste nuwe sportgier in die wêreld.

    by

    on

    Goeie sportgeesdrif seëvier op bane
  • Die Universiteit van die Vrystaat (UV) bied alle klasse tot Vrydag (04/08) so ver as moontlik aanlyn aan in reaksie op studente wat sedert Dinsdag sporadies op die UV se drie kampusse staak.

    by

    on

    NSFAS-studente oproerig oor laat uitbetalings

Gift this article