BloemNews
-
’n Werktuigkundige van Bloemfontein is Maandag (28/08) in die streekhof in die stad ’n boete van R20 000 of twee jaar tronkstraf opgelê nadat hy skuldig gepleit het op aanklag van poging tot moord ná ’n voorval op Kersdag verlede jaar by Maselspoort
-
“Die Woord van God kan ’n groot verandering aktiveer. Dit het baie krag,” sê ek vir ’n jongman, voordat ek die hospitaal verlaat.
-
Enkele kleuters wat nie die voorreg het om na ’n kleuterskool te gaan nie, kry nou die geleentheid om danksy ’n Slimboks allerlei vaardighede aan te leer of te verbeter.
-
Tyd raak min om in te skryf vir Mooihawe se groot Amazing Race deur Tierpoort op Saterdag 9 September. Spanne van vier kan hulle by Corlia Karsten inskryf. Skakel 083-454-9389. Die beginpunt is by Leeuwberg op die Onze Rust-landgoed.
-
Die Vrystaat spog al baie jare met sterk pluimbalspelers, waarvan talle nou mededingend in die provinsiale veteranespan speel. Van hulle het al internasionaal meegeding.
-
Die tema van die Nasionale Museum se Vrouemaandvieringe is: “Sy dra vele hoede.”.
-
A drama with action and adventure is set to be performed this week in the Scaena Rehearsal Room on the main campus of the University of the Free State (UFS) in Bloemfontein.
-
Die lente word Saterdag (02/09) op ’n feestelike wyse op die Franse Mark by Villa Avianto gevier.
-
Grey-kollege, die skool wat tot tot nog toe die meeste Protea-eendagspelers opgelewer het, gaan Dinsdag (05/09) die gasheer wees vir die aankondiging van die Proteas se Wêreldbekergroep.
-
Daar is nog net plek vir enkele spanne om deel te neem aan Bloemnuus se Rolbaldag ten bate van Engo op Vrydag 15 September.








