BloemNews Avatar

BloemNews


  • Die polisie ondersoek die voorval waar Woolworths in die Loch Logan-waterfront gisteraand beroof is.

    by

    on

    Woolworths in Waterfront beroof
  • Kovsies, wat al vier keer die kampioenspan was van die Varsitybeker, het die naweek ’n goeie oorwinning behaal teen die Universiteit van Wes-Kaap tydens die naweek se kompetisie in die Coetzenburg-sentrum in Stellenbosch.

    by

    on

    Kovsies-netbalspan behaal goeie sege in Varsitybeker
  • For those who believe you are what you drink, kombucha is a wonderful addition to their diet.

    by

    on

  • Die bloumaan en supermaan wat gisteraand in die naghemel oor Bloemfontein te sien was, staan op die Suid-Afrikaanse maandkalender as die stofmaan bekend.

    by

    on

    Bloumaan, vredesmaan, stofmaan, supermaan is SA se unieke terme vir dié volmaan
  • Die Hoër Meisieskool Oranje se toneelstuk Vry is een van agt finaliste wat gekies is vir die nasionale eindronde van die ATKV-tienertoneelkompetisie.

    by

    on

    Oranjeniete ryg pryse in op nasionale verhoë
  • With spring in the air Dear Dawn, one of the stalls set up at the French Market on Saturday (02/09), is ready to offer a lovely shopping opportunity to visitors.

    by

    on

    Tasteful designs at French Market
  • Ses meisies van die JF Drummie-klub het as wêreldkampioene uit Kroasië teruggekeer nadat hulle in ’n internasionale kompetisie uitgeblink het.

    by

    on

  • A drama with action and adventure is set to be performed this week in the Scaena Rehearsal Room on the main campus of the University of the Free State (UFS) in Bloemfontein.

    by

    on

    Play filled with drama, action
  • Pragtige kunswerke wat spesiaal vir die viering van die 90ste bestaansjaar van die Bybel in Afrikaans geskep is, is Saterdag (26/08) op ’n fees by die Oorlogsmuseum van die Boere­republieke in Bloemfontein oorhandig.

    by

    on

    Bybel kunstig gevier
  • Die Vrystaters het behoorlik uitgeblink in die moderne vyfkamp- en laserwedloop­wêreldkampioenskap van 19 tot 21 Augustus in Bath, in die Verenigde Koninkryk.

    by

    on

    Bfn-atlete hou Vrystaat se naam hoog in buiteland

Gift this article