BloemNews
-
It is not only people with big lushes gardens that can enjoy beauty this spring.
-
The electricity supply to residents in the Winburg area was interrupted last night because of copper cable theft.
-
Die Hoërskool Pres. Steyn buite Bloemfontein se Manne-aand gaan vanjaar ’n interessante kinkel hê met Bloemfontein se eie “Fordnox” wat die bokskampioen Dricus ‘Stillnox’ du Plessis ‘uitdaag’.
-
Die 16-jarige Donna le Roux het Vrydag haar grootste prestasie tot nog toe op die tennisbaan behaal toe sy die Internasionale Tennisfederasie (IFT) se J100-toernooi in Johannesburg se meisies-afdeling gewen het.
-
Die veelsydige jong krieketspeler en hoofmeisie van die Hoër Meisieskool Oranje, Miané Smit, is deel van die Suid-Afrikaanse opkomende vrouekrieketspan wat vandeesweek ’n oefenwedstryd teen Nieu-Seeland speel.
-
Childline Free State held its annual general meeting (AGM) at Bain’s Lodge on 7 September. The organisation has provided social work services in the Free State for 109 years now. Kgomoco Motshegoa Gailele received the Elsabe Esterhuizen Trophy to honour her as social worker of the year.
-
Die “fiksste dokter in Afrika” gaan nou haar internasionale buiging in die crossfit-arena maak.
-
In celebration of World Environment Day, the Free State Young Artist Competition’s theme was “Solutions to Plastic Pollution”.
-
Niks kan blykbaar meeding met bokkoors nie. Dis nou die lekker bietjie kopverloor wanneer jy ná ure se geduldige gewag in die veld onverwags ’n dier in die visier kry.
-
The Southern Free State Closed Squash Tournament that was held on Friday and Saturday, grew by 30% in participation since last year.






