BloemNews
-
Drie Bloemfonteiners is op Donderdag 21 September vereer vir elkeen se eie besondere bydrae tot die bevordering van die Afrikaanse taal en kultuur.
-
Met die inkomste van die 20ste Aand van die sterre wil die Martie du Plessis-skool vanjaar nog sonpanele koop om onderwys hier beter te maak.
-
Die Universiteit van Kaapstad (UK) is volgens die nuutste ranglys van die World University Rankings vir 2024, saamgestel deur Times Higher Education, 167ste onder 1 904 universiteite.
-
Die Vereniging vir Blindes in die Vrystaat bied op Saterdag 7 Oktober ’n vertoning deur Jo Black in die Sand du Plessis-teater aan.
-
Members of the Bloemfontein SPCA are now very busy assisting animals in areas affected by the many veld fires.
-
Wat gebeur wanneer twee mense so lief is vir mekaar dat hulle fisiek aan mekaar vasgroei?.
-
An amount of R1 288 million for food and beverages is one of the exorbitant expenses accounted for at the funeral of Tate Makgoe, MEC of Education in the Free State.
-
There is a desperate shortage of certain blood types and the South African National Blood Service (SANBS) calls on donars to donate blood soon.
-
Dit is nie net die geskiedkundige Arthur Nathan-swembad in Bloemfontein wat in ’n haglike toestand is nie, maar ook die Heidedal-swembad wat nou reeds vir twee somers in onbruik is.
-
In celebration of World Environment Day, the Free State Young Artist Competition’s theme was “Solutions to Plastic Pollution”.









