BloemNews
-
AfriForum oorweeg verdere stappe teen die Mangaung-metro nadat lede van die gemeenskap wat om kwytskelding van betaling vir vullisverwydering aansoek gedoen het, afgekeur is.
-
Inwoners van groot dele van die suide van Bloemfontein behoort teen vanaand water te hê nadat ’n pyp in Pellissier gebars het.
-
’n Lekplek waar rioolwater sedert 2020 uitborrel en oor ’n wye deel van die hoewegebied in Estoire versprei, hou ’n groot gesondheidsrisiko vir inwoners en leerlinge in.
-
A Bloemfontein resident will never again be able to keep an animal as a pet after he was convicted on several counts for leaving his dogs in a vehicle to die.
-
Die Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein spog nou met een van die beste netbalspelers in die land as hoofafrigter by die skool.
-
A new era will soon begin for Lebone Village in Bloemfontien when the small holding of 17 ha and all its assets will be sold on auction on 18 October.
-
Die Bloemfonteinse netbalster Karla Pretorius is gisteraand op ’n gala-geselligheid as die Vrystaat se Sportster van die Jaar aangewys.
-
Bloemfontein athletes did well in the South African Biathle and Triathle Championship that took place on 23 and 24 September in Pretoria at the Curro High School. Results were as follows:.
-
Talle organisasies is betrokke om die gevaarlike veldbrandsituasie wat nou in die Vrystaat heers, te bestuur.
-
Free State Archers did well in the South African National Indoor and Field Archery Association’s (SANIFAA) national 3D archery championships, held from 23 to 25 September in Potchefstroom.











