BloemNews Avatar

BloemNews


  • Eight members of the Mangaung Fire Department took part in the eighth Toughest Firefighter Alive South Africa competition that took place from 5 to 7 October at De Bakke Beach in Mosselbay.

    by

    on

    Heavy rain fails to douse fiery spirit
  • Die direkteur van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sentrum vir Omgewingsbestuur, prof. Paul Oberholster, is aangestel om van 1 Januarie 2024 af as die dekaan vir die fakulteit natuur- en landbouwetenskap te dien.

    by

    on

    Fakulteit het nuwe dekaan
  • Wat is ’n stad se hart?.

    by

    on

  • Dit was Vrydag Wilder as die Wildtuin op die verhoog van die Dr. Böhmer-vaardigheidskool toe die kleingoed van die Kleuters vir Jesus-kleuterskool hul beste voetjie voor gesit het in ’n Ouma-en-oupa-konsert.

    by

    on

    ‘Wilde’ pret op die planke
  • Neptune Aquatics, a swimming club that was formed over a decade ago, is hosting its annual prestige swimming gala in Bloemfontein later this month.

    by

    on

    Competition to identify the most natural in water
  • Voortrekkers van die Brandkop- en President Brand-Voortrekkerkommando het Saterdag die terreine van die Bron van Herinnering en die Bloemfonteinse konsentrasiekamp in die stad skoongemaak.

    by

    on

    Voortrekkers rol hul moue op
  • Karla Pretorius, wat Donderdag as Sentraal24 en die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sportster van die jaar vir 2023 aangewys is, is nog nie verlore vir Suid-Afrikaanse netbal nie.

    by

    on

    Karla mik na nuwe doel by Fichies
  • Ontvangers van pensioen en toelae van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) is bekommerd oor wat gaan gebeur wanneer hul kaart binnekort verval.

    by

    on

  • ’n Viering van Afrikaanse musiek gaan Saterdag in die Sand du Plessis-teater opklink met plaaslike kunstenaars en gaskunstenaar André Schwartz in Afrikaanse Legendes.

    by

    on

    Afrikaanse treffers kry ’n verrassende kinkel
  • Drie verdagte kabeldiewe het duur betaal toe hulle geskok is terwyl hulle klaarblyklik ’n misdaad gepleeg het.

    by

    on

    Drie ernstig beseer ná ontploffing by transformator in Bloemfontein

Gift this article