BloemNews
-
Toeskouers kan Sondag Kovsie Aquatics en Reik na Herstel se jaarlikse oopwaterswemgeleentheid by Maselspoort bywoon.
-
A squash player of the Eunice High School, Bianca Rees-Gibbs, represented South Africa at two international squash tournaments.
-
’n Nuwe fase het vir Engo se Ons Kinder- en Jeugsorgsentrum in Bloemfontein aangebreek met die aanstelling van Carin Beukes as die nuwe prinsipaal.
-
Childhood cancer should not be a challenge that any parent should ever have to face. But unfortunately, it is a reality that many families across South Africa have had to come to terms with on a daily basis. These families are facing a reality like n
-
Die Naln het ’n goeie aanwins ryker geword toe die skrywer C. Johan Bakkes van sy kosbare aandenkings aan die museum geskenk het.
-
Twee leerlinge aan die Eunice High School het hul kreatiewe talente die vakansie laat skitter toe hulle ’n muurskildery by Urth geskep het.
-
Exciting cricket awaits sports fans in Bloemfontein when games in the International Cricket Council (ICC) U19 Men’s Cricket World Cup will be played at the Mangaung Oval later this month.
-
Die Nederlandse publikasieregte vir Bloemfonteinse skrywer Jaco Jacobs se boek, Die meisie met die vlerke, wat deur Kobus Geldenhuys in Engels vertaal is na The girl with wings, is deur Nederland se Ploegsma Publishers bekom. Die besonderse deurbraak
-
Hy is te gou van hulle weggeneem, maar ná jare se laag vlieg as lugbespuitingsvlieënier, vlieg Hennie Viviers (63) van Kroonstad nou hoog met arendsvlerke.
-
Die meeste Noord-Kaapse boere het gejuig oor milde reën wat aan die einde van Desember geval het, maar sommige Karooboere het erge vee- en gewasverliese weens verspoellings, haelskade en koue beleef.









