BloemNews
-
The civil rights watchdog AfriForum’s legal team sent a letter of demand regarding the cancellation of refuse removal for 700 citizens to the Mangaung Metropolitan Municipality on Monday.
-
Wetstoepassers het Vrydag vroeg toegeslaan op mense wat onwettig by die verlate mini-gholfbaan op die hoek van Eerstelaan en Parkweg woon.
-
Die Vrystaat spog vanjaar ’n vyfde keer agtereenvolgens met die topplek in die matriek-uitslae in Suid-Afrika.
-
Airlink announced that regular flights between Bloemfontein and Durban will resume daily on 26 February.
-
Dit help nie die Vrystaat spog met die beste matriekslaagsyfer in die land as 40% van gr. 10-leerlinge in die Vrystaat druip nie.
-
Die Vrystaatse vlieghengelspan het einde verlede jaar ’n silwermedalje behaal in die jaarlikse meesterskompetisie wat November in Barkly-Oos aangebied is.
-
Sedert haar kinderdae het Hettie Richter die besonderse vermoë om met diere te kommunikeer.
-
Die eerste vriendskapsbande tussen ’n groep studente is die naweek gesmee op die jaarlikse Kougomkamp, wat van Vrydag tot Maandag op die Mooigenoeg-kampterrein aangebied is.
-
Sommige gr. 1’s dink net aan speel en sport, maar daar is darem baie wat grootoog sê hulle sien daarna uit om nuwe goed te leer.
-
Beneficiaries of South African Social Security Agency (Sassa) grants, using gold cards to make withdrawals at payment points and at Post Office branches, are advised to use their cards wherever bank cards are accepted.






