BloemNews
-
-
-
Met die flinke uitvoering van ’n gemeenskapsprojek het ’n plaaslike laboratorium gehelp om mediese studente met geldelike uitdagings van noodsaaklike toerusting te voorsien.
-
February holds the promise of an epic celestial showcase in the Southern Hemisphere.
-
Topskuts het Saterdag 3 Februarie meegeding in die Vrystaatse Ope-kettieskietkampioenskap wat by Bobbiespark beslis is.
-
The University of Free State’s (UFS) Faculty of Education has attracted a significant number of first-year students enrolling for the 2024 academic year. The varsity confirmed that those accepted met the required threshold, an admission point score (
-
Die interprovinsiale jukskeikompetisie is op 27 Januarie in Bloemfontein beslis.
-
Sewe voormalige ANC-raadslede van die Mangaung-metro in Bloemfontein wat deur hul party afgedank en uit die raad geskop is, het 1 Februarie hul appèlsaak in die hooggeregshof in Bloemfontein verloor om as raadslede te kan terugkeer.
-
A Bloemfontein company director was sentenced and ordered to pay back almost half a million rand after being found guilty of tax fraud.
-
Ná twee jaar sonder ’n permanente skoolhoof by die Hoërskool Sand du Plessis in Bloemfontein, het die nuwe hoof haar verlede week vir diens aangemeld – “geweldig opgewonde oor die nuwe avontuur” wat vir haar voorlê.










