BloemNews
-
’n Kuberaanval op die Mangaung-metro in Oktober en die verval van die kontrak om watermeterlesings te neem, is glo waarom sommige inwoners van die metro in Januarie “onbekostigbaar hoë” waterrekeninge gekry het.
-
’n Geliefde offisier van die Voorslag-Voortrekkers in Bloemfontein is gister in ’n motorongeluk naby Philippolis oorlede.
-
Ek dink deesdae dikwels terug aan my kinders se kleintydjare hier in Bloemfontein.
-
Die onderhoudswerk en skoonmaakproses van die Hamilton-reservoir in Bloemfontein is afgehandel en die netwerk tap nou weer vol water.
-
A delegation from the DA Mangaung Caucus met with the city municipal manager (MM) of the Mangaung Metropolitan Municipality, Sello More, on Thursday, 8 February to address persistent service delivery challenges.
-
Bloemfontein residents will need to seek all kinds of remedies to cool down during the next few days.
-
To give a glance at the incredible richness of South African visual art, the Oliewenhuis Art Museum curated an exhibition from its permanent collection.
-
Kort nadat Pick n Pay sekere soorte grondboontjiebotter van hul rakke af verwyder het, is nog soorte grondboontjiebotter nasionaal van rakke in verskillende winkels verwyder.
-
Die gemeente van die NG kerk Bloemfontein-Noord leef sorg en omgee uit deur hande te vat met die Engelse Andrew Murray-gemeente.
-











