Lede van die Gardeniapark-woonbuurtvereniging het die afgelope Saterdae ywerig gewerskaf om die vekeerseilande in Stalsweg (21 Januarie) en Roselaan (28 Januarie) netjies te maak. Hier, hard aan die werk in die warm son in Roselaan is van links, voor: Evelina Mashileho, Amanda van As en Thapelo Tsotetsi

Ruim buurt op

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article