Bloemskou het oudergewoonte die dag voordat die bedrywighede amptelik vir die publiek geopen het, op Woensdag 22 April, 498 kinders en 62 toesighouers van verskillende instellings in die stad by die pretpark verwelkom. Kinders van Engo se kinderhuise, Club X Society, Therapea en Angel Arms kon onbeperkte ritte in die pretpark onderneem
Bloemskou het oudergewoonte die dag voordat die bedrywighede amptelik vir die publiek geopen het, op Woensdag 22 April, 498 kinders en 62 toesighouers van verskillende instellings in die stad by die pretpark verwelkom. Kinders van Engo se kinderhuise, Club X Society, Therapea en Angel Arms kon onbeperkte ritte in die pretpark onderneem. FOTO: Lientjie Mentz
Duisende mense het sedert die opening van Bloemskou op 23 April na die aktiwiteite en uitstallings gestroom. Verlede week is die Nasionale Saalperdkampioenskap aangebied. FOTO: Zita Filmz
Duisende mense het sedert die opening van Bloemskou op 23 April na die aktiwiteite en uitstallings gestroom. Verlede week is die Nasionale Saalperdkampioenskap aangebied. FOTO: Zita Filmz
Laelynn Sadie (12) met die ponie Carmen in die FarmYard. FOTO: Lientjie Mentz
Laelynn Sadie (12) met die ponie Carmen in die FarmYard. FOTO: Lientjie Mentz

'n Skaapfees is Maandag 27 April by Bloemskou aangebied. Theuns Badenhorst het vir hom 'n skaapkop bestel.
‘n Skaapfees is Maandag 27 April by Bloemskou aangebied. Theuns Badenhorst het vir hom ‘n skaapkop bestel. FOTO: Lientjie Mentz
Ruben Greyling (8) en sy sussie Nina het in die brandweerwa geklim wat deur die Mangaung-brandweer by Bloemskou uitgestal word.
Ruben Greyling (8) en sy sussie Nina het in die brandweerwa geklim wat deur die Mangaung-brandweer by Bloemskou uitgestal word. FOTO: Lientjie Mentz

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article