‘n 60%-kans op reën word vir Dinsdag 9 September voorspel. FOTO: Lientjie Mentz

Reën vir vandag en Woensdag voorspel


Reën en donderstorms word vir later vanmiddag voorspel.

Die Suid-Afrikaanse weerdiens voorspel ‘n 60% kans op reën vir Dinsdag. Die weerburo waarsku teen ernstige donderstorms en winde wat skade kan veroorsaak

Die reën sal van Woensdag af opklaar met ‘n 25% kans op reën. ‘n Maksimum van 27OC word vir Woensdag in Bloemfontein voorspel.

‘n Voorspelling van die Suid-Afrikaanse weerdiens.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article