TygerBurger
-
‘n Lid van die NTK-rugbyklub in Parow-Noord het die afglope naweek ´n reuse mylpaal behaal – Arthur “Mr Manny” Reichhardt is nou reeds vir 50 wedstryde die eerste span se […]
-
Die grusame toneel van die wrede slagting van skape het ‘n boer van Durbanville begroet toe hy en werkers vanoggend (Donderdagoggend 21 Augustus) vroeg die spoor van skaapdiewe na Klipheuwel gevolg het.
-
A 39-year-old Nigerian man was arrested in Milnerton on Monday 18 August after members of the anti-economic crime task team uncovered a major drug stash and seized cash believed to be linked to drug dealing.
-
Cape Town Spurs won the Bayview U-16 Youth Cup, defeating Antalyaspor 2-1, celebrating an emotional milestone during the tournament’s 20th anniversary.
-
Wanneer jy na Adriaan Nieuwenhuizen (39) van Parklands luister, besef jy gou dat sy lewenspad vol diens, geloof en hoop is. Maar deesdae is daar een naam wat sy storie oorheers – Marvel, sy reddingshond, sy beste vriend en sy grootste seën.
-
Volgens die polisie se sers. Wesley Twigg het die oorledene in die pad gestap toe ‘n man haar genader en toe in die kop geskiet het
-
The City of Cape Town is once again racing to address sewer infrastructure failures along Montague Drive in Montague Gardens, after a new sinkhole was reported just weeks after another collapse was discovered in the area.
-
Cape Town Mayor Geordin Hill-Lewis on Friday announced that the City has submitted a proposal aimed at expanding municipal police powers to investigate crimes and boost conviction rates.










