Ronel van Jaarsveld
-
Ure lank, regdeur die nag, staan mense in ‘n lang ry in die hoop om by die Phelophepa-gesondheidstrein in Worcester gehelp te word. Die meeste van dié mense is bejaard […]
-
‘n Busbestuurder in De Doorns, wat siek gevoel het, is verlede week inderhaas na die ambulansdienste toe geneem, maar daar was glo niemand nie. Die man is oorlede terwyl hy om […]
-
Die skietdood van Jannie Wildskut (40) en sy vriendin, Alvina Robyn (35), albei van De Doorns, het verlede week skokgolwe deur die gemeenskap gestuur. In hierdie tragiese voorval blyk dit dat […]
-
‘n Tragedie het gisteraand (16 September) in De Doorns afgespeel nadat ‘n geliefde Boland-rugbyskeidsregter, Jannie Wildskut en sy vriendin kort voor middernag dood is in ‘n vermoedelike liefdestwis. Volgens kapt. […]










