Rasaad Adams
-
PAARL – Nooddienste is Maandag (1 Desember) na ‘n woning in De Vriesstraat in Vanwyksvlei, Wellington ontbied waar ‘n man glo deur die Mbekweni-polisie doodgeskiet is. Hoewel die polisie dit […]
-
Die voorsitter van Boland-rugbyunie (BRU) se skeidsregtervereniging het ‘n mosie van wantroue oorleef wat deur ‘n groep skeidsregters ingedien is.
-
“Dit voel soos ‘n berg wat van my skouers af is. My seun se siel kan nou uiteindelik in vrede rus en ons as familie kan hierdie hoofstuk nou agter […]
-
Dominee wat vrygespreek is van aanklagte en bewerings dat hy 2013 ‘n minderjarige meisie seksueel mishandel het, spog nou ook met ‘n regsgraad.
-
PAARL – ‘n Familie op ‘n plaas sowat 8 km buite Saron tel nog die stukke op en sê hulle sukkel om tot verhaal te kom nadat hul plaashuis Sondag […]
-
Die 28-jarige Carla Vontez van Wellington sê haar plek as een van vanjaar se Miss Drag South Africa-finaliste bring haar ‘n tree nader aan haar groter doel – om die […]
-
Die Hugenote Hoërskool in Wellington sê hy is gerat en voel geëerd om vanjaar weer die gasheer vir die tweede Six Gun Grill Summer Sport Festival te wees, wat altesaam […]
-
“Een van die bewerings was dat hy sy selfoontoelaag van R2 000 met R10 000 verhoog het. Hy sal al hierdie geld wat hy onregmatig bekom het, moet terugbetaal,” verduidelik die raadslid.
-
‘n Groep Bolandse skeidsregters eis die dringende verwydering van die voorsitter asook die adjunkvoorsitter van die Boland-rugbyunie (BRU) se skeidregtersvereniging. Die skeidsregters het daarin geslaag om die unie te kry […]
-
Stephen Korabie, Drakenstein se burgemeester, en ‘n munisipale afvaardiging het op 14 November met rugbylegendes oor De Kraal se herlewing vergader.










