Rasaad Adams
-
Die Kaapse Forum het vandeesweek ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) gedoen om die bewe- rings van skeidsregter-omkopery in die Boland te ondersoek. Dit volg ná ‘n skokkende berig […]
-
Die departement van water en sanitasie sê hoewel damme nie soos teen dieselfde tydperk verlede jaar oorloop nie, is hy tevrede met die vlakke by al 31 sy damme in […]
-
‘n Soektog wat meer as twee weke geduur het na die vermiste Gouda-bejaarde, Katriena Smit (68), het Maandag (4 Augustus) tot ‘n hartseer einde gekom toe haar lyk in ‘n […]
-
‘n Opvoeder by die Wagenmakersvallei NGK Primêre Skool in Wellington is tydelik gekors en sal nou in ‘n tugverhoor moet verskyn te midde van bewerings dat hy seksueel suggestiewe briefies […]
-
FRANSCHHOEK – Die Franschhoek-polisie sê hy het vyf verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n man van Groendal die afgelope Sondag (3 Augustus). Austin Stevens (28) […]
-
‘n Bejaarde man en vrou is in die vroeë oggendure van Saterdag 2 Augustus met ernstige beserings gehospitaliseer toe drie gewapende rowers by ‘n gastehuis naby Uitkykstraat in Franschhoek ingebreek, […]
-
Die DA in Drakenstein is waarskynlik onkant betrap en het nie verwag dat hy ‘n nederlaag sou ervaar in ‘n wyk waarin sy eie voormalige burgemeester woon en wat die […]
-
PAARL – ‘n Groep inwoners van Saron en Gouda in die Drakenstein-munisipale-gebied, het onlangs na die Gouda-windplaas langs die R44-pad opgeruk om onder meer die ontbinding van ‘n plaaslike trust […]
-
‘n Gemeenskapsaktivis en pastorale berader van Franschhoek het vandees- week gesê die Groendal Sekondêre Skool het versuim om sy klagte oor die beweerde seksuele mishandeling van skoolmeisies ernstig op te […]
-
‘n Groep inwoners van Saron en Gouda het die afgelope Vrydag (18 Julie) na die Gouda-windplaas langs die R44-pad opgeruk om onder meer die ontbinding van ‘n plaaslike trust te […]









