Lientjie Mentz
-
Inwoners se klagtes klink gereeld op oor die asbes en mediese afval agter die Nasionale Hospitaal.
-
The Odeion String Quartet will perform with the Mzansi National Philharmonic Orchestra at the 14th Festival Culturel International de Musique Symphonique in Algiers, featuring South African artists. Bongani Tembe emphasizes showcasing South African music heritage through this festival, which promotes global cultural exchanges amongst various countries’ ensembles.
-
Luister na 100 liedjies in 100 dae. Dit was Bloemfonteinse musikant en regisseur Anton Esterhuyse se plan om Afrikaans wat vanjaar sy 100ste bestaansjaar as taal herdenk, te vier.
-
Die Parkweg-polisie in Bloemfontein soek slagoffers van ‘n rooftog, waar ‘n video die aanval op ‘n motorwieler wys. Nege verdagtes is inhegtenis geneem, insluitend ‘n man wat gesteelde eiendom gekoop het. Slagoffers word versoek om met die polisie in verbinding te tree en ‘n saak te open.







