Lientjie Mentz
-
Gian Groen, Schalk Joubert, Abel Kraamsaal en Neil Sandilands het byeengekom as Die Vyftigers wat 18 September by die Aasvoëlklub optree.
-
‘n Tweejarige meisie van Bainsvlei het Donderdag in ‘n swembad in Bainsvlei verdrink.
-
Klagte is ingedien teen die Mangaung-metro se stadsbestuurder weens stortingsterreine wat nie aan wetgewing voldoen nie.
-
‘n Facebook-inskrywing oor wat ‘n mens te doen staan wanneer jy op ‘n ongelukstoneel afkom, het landwyd opslae gemaak.
-
Een verdagte is in hegtenis geneem in verband met die transitorooftog op die N8 tussen Bloemfontein en Botshabelo op Dinsdag 2 September.
-
Die Valke ondersoek ‘n transito-rooftog wat Dinsdag 2 September op die N8 tussen Botchabelo en Bloemfontein plaasgevind het.
-
Lian Kritzinger was deel van ‘n groep Bloemonteiners wat goed presteer het in die Goju Kai Wêreldkampioenskappe in Japan.
-
Die enigste vrou wat ‘n internasionale para-atletiek-beampte in Afrika is, is Saterdag op die Suid-Afrikaanse Sport-eerbewyse vereer.









