Lientjie Mentz
-
Dit wil voorkom of die malaria waaraan ‘n bekende boer van Luckhoff oorlede is en wat sy vrou en seun ook opgedoen het, geïsoleerde voorvalle is.
-
Stink Sokkies, ‘n boek deur kinderboekskrywer Jaco Jacobs van Bloemfontein, was een van die wenboeke in die ATKV-woordveertjies se Kinderboekeerbewyse vir 2025.
-
Die standbeeld van Paul Kruger wat op reis is na Orania, het Woensdag 1 Oktober in Bloemfontein aangekom.
-
‘n Reddingsdaad om ‘n 10-jarige seun uit die pad van ‘n aankomende modelvliegtuig te stamp, het ‘n Bloemfonteinse man twee vingers gekos.
-
Die oorwinning was soet die die Arende van die Noordwes-Universiteit Maandag 29 September die span van Kovsies in Bloemfontein geklop het in die eindstryd van die Varsitybeker-netbaltoernooi.
-
This year marks the 10th annual Garden Day, taking place on Sunday 12 October – the perfect excuse to pause, pop on a flower crown and celebrate the joy of green spaces with your pet.
-
The Kovsie netball team are exited heading towards the final of the Varsity Cup after they won their semi-final match againts Maties.
-
Ná maande se ondersoekwerk het die hof beslis dat die bestuurder van ‘n bakkie wat gebots het met ‘n voertuig waarin drie kinders dood is, vervolg gaan word.










