Jana Scheepers
-
Hugo Hattingh (39) van Wellington in die Wes-Kaap is in ’n kritieke toestand in ’n Thaise hospitaal nadat hy ernstige brandwonde in ’n bootontploffing opgedoen het.
-
CRC Care, die maatskaplike vleuel van die Christian Revival Church (CRC) in die Paarl, het Dinsdag (8 Julie) in vennootskap met die Drakenstein-munisipaliteit (DM) die Paarl se jongste skuiling vir […]
-
Construction at Haute Cabrière restaurant resumed after addressing health violations found by the Department of Employment and Labour during an inspection.
-
Former South African Deputy President, David Mabuza (64), has died after battling an illness.
-
Die Landskroon-wynplaas, ins;luitend ‘n paar ander plase in Suider-Agter-Paarl is aan Fijnland Holdings verkoop, wat beplan om ‘n leefstyllandgoed te ontwikkel.
-
’n Voertuig, wat vermoedelik gesteel is en in die kloof langs die R45, oftewel die Franschhoekpas, gestort is, is vanmiddag (14 Junie) omstreeks 16:00 deur reddingswerkers opgespoor nadat ’n oproep […]
-
Talle mense het hul medelye op sosiale media gedeel nadat een van Hoër Meisieskool La Rochelle se oud-onderwyseresse, Marianna Schoeman, oorlede is.
-
‘n 27-jarige pa van Weltevrede in Wellington het in ‘n skokkende voorval skuld beken op 646 kindermishandeling aanklagte teen hom.










