Eikestadnuus
-
Stellenbosch het behoorlik gegons met meer as 500 leerders van 350 skole van oor Suid-Afrika heen, wat na die Eikestad gereis het om in die nasionale eindronde van die 16de Sanlam-WOW-Spelfees te kom klank en spel.
-
Die eeufeesjaar van Afrikaans as amptelike taal bereik Saterdag 25 Oktober sy hoogtepunt wanneer Afrikaans Amptelik 100 saam met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) die Feesmark en Makietie in die amfiteater teen die Paarlberg aanbied.
-
Wines from Stellenbosch producers are once again among the winners of this year’s Absa Top 10 Pinotage Competition. The prestigious list of winners were announced at a glitzy event at Meerendal Wine Estate in Durbanville on Thursday 9 October.
-
Al drie die diertjies wat glo Saterdag 4 Oktober deur ‘n vrywilliger van die Exotic Animal World Klapmuts gesteel is, is veilig “terug by die huis”.
-
Several winemakers from the Stellenbosch region have been named as finalists in the prestigious Diners Club Winemaker and Young Winemaker of the Year awards.
-
Stellenbosch University (SU) achieved a groundbreaking sustainability milestone with the certification of the Extension Building at the Stellenbosch Institute for Advanced Study (STIAS) as the first net zero carbon building […]
-
New research commissioned by Visit Stellenbosch reveals a buoyant local tourism industry, one strategically positioned to amplify economic impact through strategic partnerships and community-led initiatives.
-
Tien provinsiale krieketspanne van Blindekrieket Suid-Afrika is van Maandag 6 tot Vrydag 10 Oktober, by die Maties-krieketklub in Stellenbosch in aksie.










