Die Velddrif-rolbalklub het sy jaarlikse vroue-toernooi op Vrouedag aangebied. Twaalf spanne het meegeding. Vanjaar se tema was “LIewe Heksie”. Die wenspan van die dag was Yzerfontein, met LCE in tweede plek, die gashere in derde en Langebaanweg in die vierde plek. Die klub het almal wat deelgeneem het asook almal wat gehelp het om die dag moontlik te maak, bedank.


Yzerfontein wen

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article