Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) gee ons elke week ‘n kleurryke beskrywing van ongewone Afrikaanse woorde of idiomatiese uitdrukkings. Wil jy dalk ‘n woord in die WAT, of selfs een wat nog nie in die WAT is nie, koop of borg? Besoek WAT by www.wat.co.za. Dit is ook ‘n geskikte geskenk.

Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) gee ons elke week ‘n kleurryke beskrywing van ongewone Afrikaanse woorde of idiomatiese uitdrukkings. Vandeesweek se woord is:

lusifer s.nw., lusifers (verouderd). Ook lucifer. Vuurhoutjie: Meester (het) woer- woertjies en klappertjies en lusifers van verskillende kleure uitgedeel, en daar was ‘n joligheid van rondswaaiende ligte . . . en skrikgeluide wanneer die klappers losbrand (D.F. Malherbe: Hans8,1936, 68).

Wil jy dalk ‘n woord in die WAT, of selfs een wat nog nie in die WAT is nie, koop of borg? Besoek WAT by www.wat.co.za. Dit is ook ‘n geskikte geskenk.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article