Hoërskool Hopefield het Vrydag 22 Oktober ’n kaskardag ten bate van die opknapping van die skool se snoepie gehou. Emma Melck en Mieke Reynolds hardloop om die draai met Nina Slabber wat sekondes later nié meer agter die stuur was nie. Foto:

Wiele (en kaskarre) rol ten bate van nuwe snoepie

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article