• Gesprekke bring verandering
    By Help Anders se samekoms voorverlede Donderdag (28 Mei) by die Louwville-gemeenskapsaal, met die fokus op gemeenskapsontwikkeling, was, van links, Esmeralda Mckay (GCIS), Carli Smook (slagofferbemagtingsondersteuning), Marina Marco (maatskaplike ontwikkeling), AO Suzanne Kritzinger (Vredenburg-polisie), Wyline Joseph (Family Day Care-voorsitter), Abba Smith (ondervoorsitter van die Vredenburg-gemeenskapspolisiëringsforum), Emile Lombard (Help Anders-voorsitter), Eunicia Raatus (ELRU) en Lescha Louw (Bumblebee). Sunrise Energy het twee gasstowe aan die Bumblebee-dagsorg oorhandig.
  • No story too small as Schools Zone celebrates every achievement
    Nova News’ School Zone, is comitted to sharing every story on a national stage.

View all E-Editions

Gift this article