Nathania Ockhuis (6) het Woensdag haar skoolloopbaan by Eden Primêr begin.


Leerders in die Weskus het hul eerste skooldag van die nuwe skooljaar gister (Woensdag 17 Januarie) betree. Vir baie was dit ’n opwindende dag en die begin van nuwe dinge. Hier is ’n paar foto’s van gr. 1- en gr. 8-leerders.

skool toe

Nathania Ockhuis (6) het Woensdag haar skoolloopbaan by Eden Primêr begin.

Lonzo van Niekerk (6) het gr. 1 by Slimkoppies begin en daar was nie ’n traantjie in sig nie.

Cataleya Boks (5) het vandeesweek gr. R by Steenberg’s Cove Primêr met ’n glimlag begin.

St. Andrew’s Primêr het onder meer vir Paython Vraagom (6) in gr. 1 verwelkom.

Daar was geen trane by Steenberg’s Cove Primêr nie. Bo staan die gr. 1-leerders saam met hul juffrou, Suné Stander. Agter: Omar Bester, Heavenly Reid, Imke Matheyse en Quinlan Sneyders. Voor: Kia Cloete, Juffrou Stander en Tayo Cornelius.

Faith Jonkers (5) was meer as gereed om gr. R by Eden Primêr te begin.

Lu-ané en Andé de Villiers (7) het hul skoolloopbaan saam by die Laerskool Vredenburg begin. Hulle is nou in gr. 1 C.

Laylah Carly Pietersen (6) het spoggerig gelyk in haar nuwe skoolklere, slaggereed vir haar eerste skooldag in gr. 1 by Eden Primêr.

Die spoggerige gr. 8-leerders van die Hoërskool Velddrif.Foto: Si Fotografie

Gr. 1 C-leerders van die Laerskool Vredenburg. Ava Theron, Stefan Goosen, Michelle Kamalie en Grayson Smit. Foto: Noluvu Ludidi

Grade 1E learners from Vredenburg Primary School: Carter Nell, Kayleigh Williams, Lyra Visagie, Luphawo Mayalo and Sage AdamsPhoto: Noluvu Ludidi
skool toe

Eerste dag van skool vir Ciön van Vuuren (6) in Laerskool Vredenburg. Hy was baie gelukkig.
skool toe

Mikayla Waterboer-Jardine (6), grade 1 at Saldanha Primary. School.
skool toe

Eudine (graad 6) en Eumar Losper (gr R) by Eden Primêr.
skool toe

Terence Hendricks, Grade 1 at Hopefield High School.
skool toe

Zia Albrecht on her first day of school.
skool toe

Michael Mitchell was very excited for his first day in Grade R at Panorama Primary School.
skool toe

Slimkoppies Private School’s Grade 1 class of 2024.
skool toe

Del-Piero (6; Gr 1) and Sergio Paulo (12; Gr 7) started their school year at Topolino.
skool toe

Rosario Paulo-Goagoseb (3) at Topolino Pre-Primary.
skool toe

Diomishe Titus (6) het haar skoolloopbaan by Langebaanweg Primêr begin.
skool toe

Johnwin Williams saam met sy gr.1-klasjuffrou op sy eerste dag by Saldanha Primêr.
skool toe

Mamma Gaylen Fortuin saam met Mikyle (6) op sy eerste skooldag in gr.1.
skool toe

Maya Martin op pad na haar eerste skooldag in gr.1 by Laerskool Vredenburg.
skool toe

Thurwin Huyster (12; gr.6) en Deaclan Januarie (6; gr.R) gereed vir hul eerste skooldag by Eden Primêr.
skool toe

Kleine Jaylin sit reg om te leer op haar eerste skooldag.
skool toe

Tanya Hwinya was all smiles for her first day in Grade 1 at Saldanha Primary.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article