Weskus Skool, in samewerking met die Langebaan Hair Academy, het Vrydag 10 Junie hul nuwe haarsalon, Our Salon, by die skool bekend gestel. Die inisiatief dien as blootstelling aan haarkappery met die hoop om in die toekoms ’n volwaardige werksessie tot stand te bring. Die skool bedank die vroue van Langebaan Hair Academy vir hul onbaatsugtige diens aan die Weskus Skool, sowel as FC Louw vir al sy reëlings. Mari Husselmann, Monique van der Merwe en Isabel de Villiers van Langebaan Hair Academy was saam met FC Louw van Weskus Skool.


Weskus Skool se salon bekendgestel

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article