Op Vrydag 17 Maart het Weskus Skool aan die Wes-Kaap LSEN-kampioenskap deelgeneem. Altesaam 10 uit die 12 atlete het die LSEN-Wes-Kaapspan gehaal. Weskus Skool is trots op elkeen se prestasies. Voor staan: Mickayla van Heerden, Carlton Andrews, Genevieve Bester, Djani Benjamin, Stephaline Willemse en Elrico Adams. Agter staan Owen Samuels, Eldrio September en Leander Pholman. Afwesig: Elmarie Hulbert.Foto:


Weskus Skool se atletiektrots

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article