Die Weskus se twee Blitsbokke, Donovan Don en Shilton van Wyk, staan trots met hul wenmedaljes nadat die Blitsbokspan die Kaapstad-7’s die eerste keer sedert 2015 gewen het toe hulle Frankryk die afgelope Sondag (8 Desember) in die eindstryd uitoorlê het. Albei het punte vir hul span aangeteken. Shilton is ook ná afloop van die wedstryd as die Speler van die Wedstryd aangewys. Berig en nog foto’s op bl. 16.Foto: David Rossouw


Weskus se blitse

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article