Verskeie lede van die Weskus-polisiedistrik is bevorder en tree Sondag 1 Oktober in hul nuwe rolle. Met hul nuwe range by genl-maj. Sizakhele William Dyantyi, waarnemende Weskus-distrikskommissaris (voor, tweede van links) en brig. Zukiswa Bavuma, waarnemende adjunk-distriksbevelvoerder van die Weskus (voor, derde van links), is (voor van links) kol. Patrick Ntsethe van Malmesbury, wat by die Wynberg Sigbare Polisie (Vispol) gaan aansluit, Dyantyi, Bavuma en kol. Johnny Wolmarans, Weskus-distrikspeurbevelvoerder. Middel: AO Estelle Wassenaar, Langebaan-speurbevelvoerder, AO Izette Afrika, Eendekuil Vispol-bevelvoerder, AO Nokuthla Ndzongana, Lutzville-speurbevelvoerder, kapt. Ntombizanele Blom, Piketberg Vispol-bevelvoerder, en lt.kol. Dinky Linde, Vredendal-speurbevelvoerder. Agter: Kapt. Jonathan Otto, Darling-stasiebevelvoerder, lt.kol. Andrew Tamboer, Malmesbury Vispol-bevelvoerder, en lt.kol. Robert Richards, Weskus-distrikspeurkoördineerder. Foto: SAPD

Weskus-polisielede bevorder

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article